“Ek ken Christelle du Toit nou drie jaar, en wat ń voorreg.
Haar werk is uitstekend, en ek glo dit is omdat sy ń liefde vir mense het, sy het baie geduld met haar kliënte. Sy altyd bereid om die struikelblokke uit die weg te ruim.
Sy verduidelik die prosedures baie duidelik, sy is bereid om jou weer te verduidelik indien jy nie sou verstaan nie.
Christelle is ń aangename vrou wat baie omgee vir haar kliënte en sy hou van haar werk. Ek is baie beindruk met haar kwaliteit, en geinspireerd deur wie sy is.”